Home arrow Weddings arrow Other ideas

Other ideas

GEDIGTE 

Hoe lief ek jou het

As jy maar net kon weet hoe ek jou sien.

Met woord en rym gee ek jou
net ‘n bietjie insig.
Net ‘n bietjie waarheid.

As jy maar net kon sien
hoe ek jou bewonder.
Terwyl jy skoon bo-oor my
op die bank le en slaap.
Waneer jy rustig asemhaal

As jy maar net kon hoor
hoe soet jou stem.
As jy kwaad is is jy oulik
maar dit hoef jy nie te weet.
As jy lag, lag engele saam.

As jy maar net kon voel
hoe lieflik jou drukkies en soentjies.
Hoe sag jou hare en jou asem.
Die tekstuur van jou vel.

As jy maar net kon weet
hoe lief ek jou het.
Met elke gedig gee ek jou
net die kleinste bietjie insig
.

GETROUD

Om te trou
Is om ‘n vrou
Te wees met ‘n ander van
Vir ‘n man
Wat sit en dop
Terwyl jy skuur en skrop,
Om baba’s groot te maak
Wat op jou braak.
Heeldag word daar gemors en gekla
En van jou verwag om dit te verdra,
Maar hoe arm sou jou lewe wees
Sonder hierdie fees?
‘n Fees van saamwees
Met die wat jy liefhet
En wat jou van ‘n eensame lewe red!

TROU

Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan,
Ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan slaan,
‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk
En ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan!

Ek hou van ‘n man wat sy moeder eer,
In die taal uit haar vrome mond geleer,
Die verraaiersgeslag in sy siel verag
Wat, haar verstotend, homself kleineer..

Die oog wil ek sien wat ‘n traan nog ween
Vir ‘n heldegeslag, in hul rus daarheen,
Maar ‘n blits van trou in die traan van rou,
Wat aan liefde weer gee wat haar bron is ontleen.

Vir my d’Afrikaner van durf en daad,
Wat mammon’s eer en loon versmaad,
Sy hoof en sy hand vir sy volk en sy land
En ‘n trap van sy voet vir laag verraad!

O, ‘k hou van ‘n man wat sy man kan staan;
Ek hou van ‘n daad wat soos donder slaan,
‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk
En ‘n wil wat so vas soos ‘n klipsteen staan!

ENGEL-LIEF VAN MY

Jy staar vir my met oe wat regdeur my kan kyk,
jy kan sien as iets pla, en weet daar is fout.
Jy dra my op jou hande,
maar skelmpies in jou kop maak jy ander planne.
Jou hande dwaal en ek moet net keer,
want somtyds verloor jy maar net beheer.
Jou skelm glimlag gee alles weg,
want jy weet MOS jy het di volle reg!

Jou krul kop hare, die manier wat jy lag.
Die dae sonder jou laat my na jou liefde smag.
Jy maak my gelukkig, jy maak my sterk.
Met jou aan my sy maak jy die lewe alles werd.

Jy soen my saggies in my nek,
en daar is n gevoel van ontspanning wat oor my trek.
Ek le in jou arms en voel hoe jou hart klop teen my rug,
en weet myne klop net so vir jou terug.

Ek is mal oor jou elke dag al hoe meer!
Dis die goed wat jy doen wat daai liefde net nie kan keer.
Die manier hoe jy my maak lag, die gevoel van jou hand teen my vel, die manier wat jou oe vir my kyk, en jou hand altyd myne vind.
Dis die blomme wat jy vir my pluk, die manier hoe jy vir my sing.
Dis die manier hoe jy ruk as jy slaap, en die vinger in die mond as jy gaap!
Jy het verantwoordelikheid in my gekweek, en so sal niemand ooit ons liefde kan breek!!!

Jy is die regte mens vir my,
en in jou Harkie is waar ek gaan bly!
Jy is die enigste een vir my,
VIALTYD en VIEWIG gaan ek by jou bly!!!

HOE LIEF EK JOU HET

As jy maar net kon weet
hoe ek jou sien.
Met woord en rym gee ek jou
net ‘n bietjie insig.
Net ‘n bietjie waarheid.

As jy maar net kon sien
hoe ek jou bewonder.
Terwyl jy skoon bo-oor my
op die bank le en slaap.
Waneer jy rustig asemhaal

As jy maar net kon hoor
hoe soet jou stem.
As jy kwaad is is jy oulik
maar dit hoef jy nie te weet.
As jy lag, lag engele saam.

As jy maar net kon voel
hoe lieflik jou drukkies en soentjies.
Hoe sag jou hare en
jou asem.
Die tekstuur van jou vel.

As jy maar net kon weet
hoe lief ek jou het.
Met elke gedig gee ek jou
net die kleinste bietjie insig.

UITNODIGINGS

Ons nooi julle om in die vreugde van ons liefde vir mekaar te deel, wanneer ons trou, op Saterdag…

Na baie meditering en baie sagte oorreding het bruidegom gevra en bruid gese..JA U word hartlik uitgenooi om in ons vreugde te kom deel….
bruid dogter van …. met
bruidegom seun van…. 

Omdat julle vriendskap en liefde so deel is van ons lewens, nooi ons julle graag na die huweliksbevestiging van ons dogter, Bruid en Bruidegom
Seun van ?
Datum, tyd, plek
Laat weet ons asseblief so gou moontlik

Uiteindelik… ‘n uitnodiging na die viering van ons huweliksdag kom deel in ons vreugde op dag, datum ens

Ons het (datum) gekies as die begin van ons lewenspad saam. Kom deel in ons en ons ouers (bruidspaar) se vreugde waneer hierdie spesiale oomblik verewig word in die……… om… vriendelike groete
Aneke en Marius

Ons nooi julle hartlik uit na die viering van ons huweliksdag op dag, datum ens

Op hierdie dag sal ons verbind word aan mekaar ons wat saam met mekaar kan lag, lewe,droom en bowenal mekaar lief het

Ons het dag, datum, gekies as die begin van ons lewenspad saam. Kom deel in ons vreugde wanneer hierdie spesiale oomblik verewig word in die plek, tyd, datum

Ouers se name
nooi u uit na die huweliksbevestiging van hul dogter
Bruid met Bruidegom
seun van … 

Kom deel in die vreugde van die huweliksbevestiging van bruid, dogter van …, met bruidegom seun van…
Datum, tyd plek
Antwoord asseblief voor…

Ons nooi julle na ons troue op Dag, datum, tyd in die … en daarna vir die onthaal by… Bruid en Bruidegom
Antwoord asseblief dadelik:

Hiermee ‘n vriendelike uitnodiging na die huwelik van Bruid en Bruidegom op datum, tyd, plek

U word vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Bruid, dogter van …. Bruidegom, seun van … op dag, datum, tyd
Huwelikseremonie en onthaal te ….
Bevestig asseblief telefonies voor datum:

Julle vriendskap en liefde is so deel van ons lewens dus nooi ons, Bruid & Bruidegom saam met ons ouers, julle om te deel in die begin van ons lewe saam.

Liewe familie en vriende,
U word hartlik uitgenooi om te deel in ons huweliksbevestiging van Bruid & Bruidegom
Die Seremonie en Onthaal vind plaas op dag, datum, tyd, ens Bevestig asb telefonies voor …

Dit is die oomblik om ons bindende liefde te vier. Saam met ons ouers nooi ons…

In vreugdevolle afwagting van ons huwelik op … nooi ons …. met ons die viering van ons liefde te deel.

… nooi julle om ‘n dag van geluk te deel wanneer ons ons huweliksbeloftes maak en God vra vir sy seën as ons ‘n nuwe lewe saam begin.

Kom juig, sing en dans, Lag vol liefde as ons ons lewens saamsnoer.

Ons nooi jou om te deel in die viering van ons besondere liefde tussen…

Dit is met vreugde dat ons … julle nooi om in die viering van ons liefde te deel.

Vir alles is daar ‘n seisoen, ‘n tyd en ‘n doel.
Omdat julle (ons) lewens gedeel het, met jul vriendskap en liefde nooi ons julle graag om te deel in ‘n vreugdevolle feesviering.

Liefde vul ‘n leeftyd en ‘n leeftyd begin hierdie uur, wanneer die twee van ons ‘n nuwe lewe saam begin. Ons nooi julle om te deel in hierdie dag van geluk.

Kom vier saam met ons fees wanneer Bruid en Bruidegom in die huwelik gese word op …

Vier asseblief saam met ons die varsheid van nuwe lewe en liefde

Kom saam vir ‘n dag weg van die gewoel en deel in ons geluk. As ons ons huwelik vier met familie en vriende … nooi jou om hierin te deel as hul families saamgesnoor word deur die huwelik van hul kinders

Jul teenwoordigheid sal die sirkel van familie, vriende en geloof (of hoop) voltooi

Vandag trou ek met my beste maat, die een saam met wie ek lag, saam met wie ek droom, vir wie ek lewe…
Bevestig asseblief voor (datum) of u hierdie spesiale dag met ons kan deel.

‘n Viering van die liefde… omring van almal wat ons die liefste het in die wêreld.

‘n Uitnodiging na ‘n troue langs die see ek sal jou ‘n laan langs die see plavei waar die meeue jou verstand oor die einders lei en ons asems saam in die skemer versny as jy kan, As jy sal, as jy saam wil met my.

INVITATIONS

1. Bride’s Parents Host- Formal invitation (Religious venue)         Mr. and Mrs. ……. request the honor of your presence at the marriage of their daughter ……. to ……. on Saturday, 12 May 2010 at 16h00 Reception to follow

 2. Bride’s Parents Host – Formal (Secular venue)
Mr. and Mrs. ……. request the pleasure of your company at the marriage of their daughter …….to ……. Son of Mr. and Mrs. ……. on Saturday, 12 May 2010 at 16h00.  Reception to follow

3. Bride’s Parents Host – Informal
John and Susan Smith invite you to the wedding of their daughter ……. to …….. on Saturday, 13 May 2010 at 16h00.  Dinner and dancing to follow

4. Bride’s parents Host – Informal – John and Susan Smith invite you to share in the celebration of the marriage of their daughter …… to …….. on Saturday, 12 May 2010 at 16h00. Dinner and dancing to follow.

 5. Both Sets of Parents Host – Formal (Religious venue)
Mr. and Mrs. Johan Smith & Mr. and Mrs. Alan Jones request the honor of your presence at the marriage of their children …….. and……… on Saturday, 12 May 2010 at 16h00. Reception to follow

6. Both Sets of Parents Host – Formal
Mr. and Mrs. ……. & Mr. and Mrs. ……..
request the pleasure of your company
at the marriage of their children …… and……. on Saturday, 12 May 2010 at 16h00.
Dinner and dancing to follow

7. Both Sets of Parents Host – Casual
John and Susan Smith & Alan and Anna Jones invite you to the wedding of their children Mary to Eric on Saturday, May 17, 2010 at 16h00. Dinner and reception to follow

8. Both Sets of Parents Host – Casual
John and Susan Smith & Alan and Anna Jones invite you to share in
the celebration of the marriage of their children Jenny and Eric on Saturday, 12 May 2010 at 16h00. Dinner and dancing to follow

9. Groom’s Parents Host – Formal
Mr. and Mrs. John Smith request the honor of your presence at the marriage of Jenny Jones to their son Eric Smith on Saturday, 12 May 2010 at 16h00. Reception to follow

10. Groom’s Parents Host – Formal
Mr. and Mrs. Johan Smith request the pleasure of your company at the marriage of Jenny Jones to their son Eric Smith on Saturday, 12 May 2010 at 16h00. Dinner and dancing to follow

 

 

11. Couple Hosts – Casual
You are invited to a celebration of the beginning of our new life together as
Jenny Jones and Eric Smith united as husband and wife onSaturday, 12 May 2010 at 16h00. Dinner and dancing to follow