Home arrow Testimonials

Testimonials

23 June 2010

Dit is nou al amper 2 maande terug maar ons het nou eers fotos gekry. Baie dankie vir al tannie se hulp om ons dag so spesiaal te maak – ek dink nie daar is ‘n mens wat nie gerant en gerave het oor die kos nie. Sê ook dankie vir die oom vir die maak van die musiek waarop almal so lekker kon dans.

Groete, 
Ester Heystek